About JC (Kay) de Villiers
Emeritusprofessor JC (Kay) de Villiers was die hoof van neurosjirurgie by die Universiteit van Kaapstad. Hy is wêreldbekend as baanbrekermedikus, sowel as historiese medikus. In 1989 het hy ’n eredoktersgraad van die Universiteit van die Wes-Kaap ontvang en in 1993 van die Universiteit van Stellenbosch.
Please register or log in to comment